‘Politici, waar is julle nou?’

SIEK EN SAT

‘Politici, waar is julle nou?’

Jare lank het Suid-Afrikaanse politici ons hulpbronne vermors, en Covid-19 het nou gewys presies hoe onbevoeg hulle is om enige vorm van dienste te lewer. Suid-Afrikaners is nou siek en sat daarvoor, skryf ROB ROSE.

VERLEDE week toe hy by sy kantoor instap, het die sakeman Vusi Thembekwayo 'n tweet van 'n politikus gesien wat voorstel dat Suid-Afrika na 'n harde inperking terugkeer . 

“Dit het my baie kwaad gemaak. Ons het geweet die infeksiekoers gaan styg – dis juis hoekom ons in die eerste plek 'n inperking gehad het. So wat het hulle tydens die inperking gedoen?" vra hy.

Toe neem hy 'n tirade op waarin hy uitvaar teen hoe ons politieke leiers die land tot op die punt van ekonomiese verval gedryf het – nie net tydens die afgelope vier maande van Covid-19 nie, maar vir baie jare daarvoor. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.