×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Hoe later hoe kwater: Erken die skooljaar is verby

BRIEF AAN ANGIE MOTSHEKGA

Hoe later hoe kwater: Erken die skooljaar is verby

Jy kan nie die coronavirus voorskryf nie. Maak eerder behoorlike planne vir kinders om by die huis te leer, skryf JONATHAN JANSEN.

BESTE minister van basiese onderwys, Angie Motshekga

Teen dié tyd moet jy besef dat jy, jou beste pogings ten spyt, nie die akademiese jaar kan red nie.

Teen die tyd wat die laaste grade terugkeer skool toe (graad 5 en 8), soos wat in die staatskoerant van 7 Julie afgekondig is, sal dit al 31 Augustus wees. Dit beteken die jaar is in effek verby aangesien skole dan reeds vir die laaste eksamen begin voorberei. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.