POLITIEKE NOTABOEK | Moenie dié oomblik in die geskiedenis...

IN DIE NUUS

POLITIEKE NOTABOEK | Moenie dié oomblik in die geskiedenis mislees nie, Krieket SA

MAX DU PREEZ skryf oor sport en Black Lives Matter, en hoop stilletjies Cyril Ramaphosa gaan gou die snoeiskêr in sy kabinet inlê.

AS Graeme Smith en Krieket SA dié bal gaan laat val, kan dit krieket in Suid-Afrika knou en tot ’n rebellie deur swart spelers lei.

Die plan is om op Mandeladag, 18 Julie, ’n vertoonwedstryd met drie spanne te speel – die eerste krieketwedstryd sedert die staat van inperking.

Dit is nie net Mandeladag nie, dit is boonop midde-in die internasionale kulturele revolusie teen rassisme. Sportspanne en -mense oraloor – sokker, motorresies, krieket, tennis – het in die laaste dae en weke opgestaan om getel te word in die stryd teen rassisme in sport en ter ondersteuning van Black Lives Matter...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.