Welkom by Die Restaurant aan die Einde van Afrikaans

DERDE AFLEWERING

Welkom by Die Restaurant aan die Einde van Afrikaans

Nadat C. LOUISE KORTENHOVEN (kodenaam: Desdemona) en Carl (kodenaam: Germanicus) verlede week in ’n konfrontasie voor Huis Horania koffiemoer op hulle gekry het, onderneem tannie Marie om te hoor of Suikerklontjie hulle sal sien. Wat wag in Huis Horania op hulle? Lees nou verder.

TANNIE MARIE laat ons op die sypaadjie staan en wag terwyl sy terugstap na Huis Horania en deur die voordeur verdwyn. Pensie en Pielietjie gaan staan op die stoep en kyk ons wantrouig uit.

“Wat gaan aan, Carl??” fluister ek. “Wie IS hierdie mense?”

“Ons is nou in die hart van die dier, Louise,” fluister Carl terug. “Witmonopoliekapitaal se tentakels strek oral. Wees op jou hoede, en moenie ons regte name gebruik waar hulle ons kan hoor nie.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.