Ek weet nie veel van krieket nie, maar ek weet swart lewens maak saak
#BLACKLIVESMATTER

Ras- of kulturele vasberadenheid is agter die weerstand teen die idee van om op een knie te kniel en die uitdrukking Black Lives Matter (BLM), sê Ismail Lagardien.
Laat my jou ’n storie vertel. Ek het van die besonderhede ter wille van vertroulikheid verander. Eendag, lank gelede, het ek ’n skisessie op La Chavanette in Switserland voltooi. Later in die dag het ek by die hotel aangekom steeds met my skipak aan, terwyl ek my ski’s en stokke gedra het. Daar, in die voorportaal van die hotel, voordat ek kon gaan verklee, het ek ’n vriend raakgeloop wat skertsend vir my gesê het: “Jirre. Djy’s fokken coloured. Wat wiet djy van skiing?” Ons het gelag. Hy’t vir my ’n konjak gekoop wat ek weggeslaan het, en het toe na my kamer gegaan ...
Wat’s die punt van hierdie storie? Wel, dis die volgende: Ras- of kulturele vasberadenheid is agter die weerstand, politiekery, die “wat daarvans”, en verskeie onlogiese standpunte (ons moet dit sê soos dit is) deur wit krieketspelers en volgelinge – en hul weerstand teen die idee van om op een knie te kniel en die uitdrukking Black Lives Matter (BLM). Kom ons gaan verder terug, na Daryl Cullinan se berugte aanspraak dat “krieket nie ’n swart man se sport is nie,” en om billik te wees, hy het ’n paar sinvolle voorbehoude genoem. Op grond van hierdie logika moes ek as ’n “bruin man” glad nie op ’n swartdiamant-skihelling gewees het nie. Ek was egter daar, en ek dink nie ek het die moed om dit weer te doen nie.
Op die perfekte Trump-manier..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Ismail Lagardien
SkrywerIsmail Lagardien skryf al van toeka se dae af. Hy is 'n rubriekskrywer wat worstel met die realiteit om hom. Hy was op die sekretariaat van die nasionale beplanningskommissie en is 'n besoekende professor by Wits se Skool vir Regeerkunde.