KITSKENNIS | Goeie nuus: Geen BTW voortaan op dié items gehef!

KLINK SLIM OM DIE BRAAIVLEISVUUR

KITSKENNIS | Goeie nuus: Geen BTW voortaan op dié items gehef!

Suid-Afrikaners hoef nie meer as gewoonlik bekommerd te wees oor die lening wat die staat volgende week na verwagting by die Internasionale Monetêre Fonds (IMF) sal aangaan nie, skryf WILLEM KEMPEN.

Wat gaan gebeur?

Ná maande se onderhandeling gaan die IMF se uitvoerende direksie eerskomende Maandag vergader om uitsluitsel te gee oor Suid-Afrika se aansoek om ’n lening van $4.2 biljoen (kyk hier (https://www.xe.com/currencyconverter/convert/?From=ZAR&To=USD)vir die nuutste rand-dollar-wisselkoers). 

‘My vriend Fanie sê die IMF-lening beteken die ANC-regering het oplaas geswik voor die verraderlike beloftes van die internasionale geldmag, en dat dit ’n kwessie van tyd is voordat die Nuwe Wêreldorde en die Vierde Internasionaal alles in ons lewens beheer, van hoe laat ons soggens opstaan tot wat ons vir middagete op ons kommunale toebroodjie kry.’..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.