LESERSBYDRAES | Wat ons dink van #BlackLivesMatter

VASBYT, MY MAAT!

LESERSBYDRAES | Wat ons dink van #BlackLivesMatter

In ’n keur van lesersbriewe na aanleiding van Max se Maandag-bulletin oor dié onderwerp blyk dit dat daar heelwat gemengde gevoelens is, van dié wat meen dis net so rassisties soos apartheid tot diegene wat bloot daarvoor wegskram en ander wat voel sommige van ons het nie die vaagste benul waaroor dit werklik gaan nie.

Ngidi se ‘aanhitsing’

Ek begin maar waar jy opgehou het, Max: “Doen wat Mandela sou wou hê julle moet doen, manne.”

My president Mandela het sy foute gemaak voor 1994. Maar regverdigingsgronde, dink ek, het hom deurgedra...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X