POLITIEKE NOTABOEK | ’n Staatmaker-premier; en ja, boetman,...

WELGEDAAN, WINDE

POLITIEKE NOTABOEK | ’n Staatmaker-premier; en ja, boetman, jou oer-oupa wás ’n aap

MAX DU PREEZ besing Alan Winde se lof, waarsku dat Suid-Afrika nie militêr in Mosambiek betrokke moet raak nie, en wonder oor Solidariteit en kreasionisme.

DIE DA-base gaan dalk in hulle organiese-granola-en-bulgaarse-jogurt stik omdat dit van my af kom, maar ek wil vandag die Wes-Kaap se premier, Alan Winde, as Suid-Afrika se Leier van die Maand verklaar.

Vir wat Winde kort aan charisma en oratoriese talente maak hy meer as op met knap administrasie, goeie beplanning, toewyding, harde werk en eerlikheid.

Die grootste deel van die provinsie, maar veral die Kaapstadse metro, wat onlangs nog die episentrum van die pandemie in Afrika was, is nou verby die piek van Covid-19-infeksies en dit is besig om af te plat...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.