Moet ons sê: Swart lewens maak saak of alle lewens maak saak?

HOOR SAAM EN HOORT SAAM

Moet ons sê: Swart lewens maak saak of alle lewens maak saak?

Eerw. Edwin Arrison het ’n stukkie Christelike meditasie met ons gedeel waarin hy vra as alle lewens wel saak maak, hoekom vind swart mense dit nodig om te sê: Swárt lewens maak saak? Hy kyk ook na hoe Suid-Afrika se unieke konteks dié vraag beïnvloed.

  • 07 Augustus 2020
  • Vrye Denker
  • 5 min om te lees
  • artikel 24 van 29

’N FUNDAMENTELE Christelike stelling is dat alle mense na God se beeld geskape is en God se lewensasem en gees in hom of haar het (Genesis 1 en 2).

Maar wat gebeur wanneer ’n groot groep van die mensdom (swart mense) begin skreeu: “Ons kan nie asemhaal nie!”? Die stem van hierdie mense, wat ook God se lewensasem het, eggo hiermee die stem van God, en soek gevolglik nie erkenning of toestemming vir die kreet nie. Hoe gemaak as God se asem en gees by ’n groot groep mense ingeperk word? Dit kan nie op lang termyn deug nie. Hierdie stem of kreet is ook meer as ’n kortstondige oomblik, dit is ’n “beweging” (van God se gees).

’n Kortstondige reaksie..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.