POLITIEKE NOTABOEK | Die DA moet kies: ’n party vir...

DOEN BETER

POLITIEKE NOTABOEK | Die DA moet kies: ’n party vir minderhede, of ’n alternatief vir die ANC

Die media pas dubbele standaarde op die DA toe, Suid-Afrika kry nóg ’n hoop buitelanders om met die Covid-19-pandemie te help, en die departement van energie gooi jou belastinggeld in die water, skryf MAX DU PREEZ.

DIE tussentydse leier van die DA, John Steenhuisen, kla dié week steen en been dat die politieke kommentariaat sy party baie sleg behandel.

“Suid-Afrika is in ’n uiters haglike toestand. Die laaste ding wat ons nou nodig het, is opposisie tot die sterkste opposisie. Ons politieke kommentators moet besef hulle is deel van die probleem en dat die DA deel van die oplossing is,” skryf hy in ’n meningstuk.

Natuurlik het Steenhuisen ’n punt beet...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.