POLITIEKE NOTABOEK | Oor mislukte state, nuwe trajekte en #VoetsekANC

MOEILIKE VRAE

POLITIEKE NOTABOEK | Oor mislukte state, nuwe trajekte en #VoetsekANC

Kies ’n antwoord: 1. Is SA ’n mislukte staat? 2. Is SA op ’n nuwe trajek? 3. Is Ace koning? 4. Is Ace ’n hanswors? 5. Is die ANC korrup? 6. Is die ANC baie korrup? Deur MAX DU PREEZ.

SUID-AFRIKA is grootliks ’n mislukte staat, skryf een Afrikaanssprekende swaargewig (Theuns Eloff) dié week.

En terwyl sy ink nog besig is om droog te word, skryf ’n ander Afrikaanssprekende swaargewig (JP Landman) dat Cyril Ramaphosa die staat op 'n nuwe trajek geplaas het.

Ek en Theuns het dié week aan ’n RSG-debat oor sy stuk deelgeneem. Hy het toegegee dat sy opmerking van ’n mislukte staat ’n effe hiperbolies was, maar sy punt dat die meeste plaaslike owerhede en 'n paar provinsies mislukte staatjies-in-die-kleine is, is heeltemal waar...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.