HOPE springs eternally in the human breast, lui die Engelse gesegde. Dit beteken 'n mens hou maar aan hoop iets gaan gebeur, al is die kanse skraal.
Dit is hoe ek voel oor die beloofde botsing tussen Cyril Ramaphosa en Ace Magashule se kastige Radical Economic Transformation-faksie by dié naweek se vergadering van die ANC se nasionale uitvoerende komitee (NUK).
Daar is nou selfs stemme wat begin opgaan dat Ramaphosa 'n breekspul moet afdwing en óf die RET-faksie moet uitstoot om by die EFF te gaan toenadering soek, óf sy eie gewildheid by die breër publiek moet gebruik om met 'n Herstigte ANC na die stembus te gaan...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.