Wie het VSA as die wêreld se polisieman aangestel?

RYKE BESTAAN NOG

Wie het VSA as die wêreld se polisieman aangestel?

’n Mens wonder of die VSA ’n moderne weergawe van die beroemde ou ryke is, skryf die Vrye Weekblad-leser CHARL ADAMS.

DIE wêreld se polisieman? Deur die eeue in die geskiedenis van die mensdom was daar verskeie ryke wat oor uitgebreide gebiede gestrek en oor groot mag en rykdom beskik het. Die oudste hiervan was die Egiptiese Ryk wat vir langer as 3,000 jaar geheers het, en Anno Domini (ná Christus) die Ottomaanse Ryk vir ongeveer 500 jaar, en die Romeinse Ryk vir 600 jaar. Hulle het hulle invloed wyd laat geld en met behulp van mag en 'n eiesoortige godsdiens hulle vorm van wye ekspansionisme beoefen.

Soos alle ryke het hulle mettertyd verbrokkel en nuwe groeperings het ontstaan. Vandag is dit ’n ope vraag of ryke steeds bestaan. Die Britse Gemenebes is miskien ’n voorbeeld van ’n losstaande groep lande wat soos ’n klub funksioneer. Ook is daar ’n aantal ekonomiese groeperings waarvan die mees onlangse voorbeeld die sogenaamde Brics-lande is – Brasilië, Rusland, Indië, China en Suid-Afrika.

Interafhanklikheid..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.