IN die opwelling van emosies rondom George Floyd se dood in Seattle is rassisme die woord van die week. Dalk die woord van die jaar. Rassisme is nou die breë kwas waarmee bykans alles geverf word. Polisie-optrede, standbeelde, straatname, instellings, geboue, rolprente en politieke figure in die geskiedenis.
Maatskappye val letterlik oor hul voete om hul produkte se name en embleme te “saniteer" teen die gewaande skandvlek van rassisme.
In Amerika het die maatskappy PepsiCo sopas aangekondig dat hulle etlike produkname, wat al vir meer as ’n eeu deel van die Amerikaanse leefwyse was, gaan verander...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.