POLITIEKE NOTABOEK | Oor hare, potlode, en Oom George

DIÉ WEEK IN DIE NUUS

POLITIEKE NOTABOEK | Oor hare, potlode, en Oom George

MAX DU PREEZ skryf oor die mees taboe-onderwerp vir 'n wit Afrikanerman, swart vroue se hare; oor die EFF se Superior Logic; George Bizos; die maverick Julian Assange; en die DA se nuwe beleidsdokument.

SWART vroue se hare is 'n eksistensiële ding. Dit is 'n primordiale sneller, amper soos plaasmoorde vir baie Afrikaners, wat diepgaande emosies ontketen.

Die Westerse modewêreld en populêre kultuur sien ‘n bos gladde, golwende hare, verkieslik blond, as die norm. Swart mense se hare is problematies en moet liefs gekleur of met verlengings gekamoefleer word.

TRESemmé se advertensie wat op Clicks se webwerf verskyn het, kon nie kruer gewees het nie. 'n Swart vrou se hare op 'n foto word as lelik beskryf en dan word 'n foto van die lang blonde hare van ‘n wit vrou daarnaas as die ideaal geplaas. Frizzy, dull, dry en damaged teenoor normal, fine en flat hare...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.