DIE WEEK IN DIE NUUS
POLITIEKE NOTABOEK: Die DA wil nie wen nie, en Orania gaan dalk die Jerusalema dans
MAX DU PREEZ skryf oor die DA se obsessie met ideologiese suiwerheid, Rio Tinto wat soos Isis kultuurskatte opblaas, en stel muurkuns voor om standbeelde te vervang.

DEEL
O, DIE ironie. DA-parlementslede en ander leiersfigure kla gereeld dat kiesers (lees: swart kiesers) oor en oor vir die ANC stem ten spyte van al die regerende party se korrupsie, onbevoegdheid en magsmisbruik. En dan is dit meestal dieselfde DA-figure wat nou luidkeels verkondig dat die DA eerder ideologies suiwer moet wees as om stemme te gaan soek.
So: Moenie vir die ANC stem nie, maar ons gaan ook nie juis moeite doen om julle stemme op ons te trek nie.
Natuurlik behoort ’n politieke party se politieke filosofie en beleidsrigtings koherent en duidelik genoeg uitgespel te wees...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
Volgende artikelDEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.