Staat se plan vir nasionale mediese versekering is ’n...

NASIONALE GESONDHEIDSVERSEKERING

Staat se plan vir nasionale mediese versekering is ’n onhaalbare fantasie

Dis verbysterend dat politici kan dink Covid-19 was ’n goeie proeflopie vir Nasionale Gesondheidsversekering, sê ROB ROSE. Die pandemie het juis die een skreiende swak plek ná die ander uitgewys.

OP watter planeet, wonder jy dalk, leef ons politici?

City Press het dié naweek ’n ongeïdentifiseerde amptenaar aangehaal wat gesê het die sukses van Suid-Afrika se reaksie op Covid-19 wys presies hoe goed Nasionale Gesondheidsversekering (NHI) sal werk.

“Hierdie ding was ’n ernstige proeflopie vir ons NHI … die vermoë om fasiliteite soos die Nasrec [-veldhospitaal] in Johannesburg te verbeter, wys waar daar ’n wil is, kan die regering die vereiste NHI-geriewe opknap en gereed hê,” het hy gesê...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.