BEELDMATERIAAL uit 2018 doen tans die ronde op YouTube waarin oudpres. Thabo Mbeki die spot dryf met Cyril Ramaphosa in 'n storie oor toe die ANC in ballingskap 'n teenwoordigheid in Dar-es-Salaam gevestig het.
Die Tanzaniese owerhede het Frelimo (die Mosambiekse Bevrydingsfront), wat ook in Dar gesetel was, ingelig dat 'n groep Portugese sluipmoordenaars in die stad aangekom het met Frelimo-leiers in hulle visier.
“Waar is hulle?" het Frelimo gevra. Die Tanzaniërs het hulle gewys waar die sluipmoordenaars weggekruip het. “Dankie," het die Frelimo-mense gesê. “Ons sal met hulle afreken."..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
OPPAS WIE JY TERG
Mbeki wys die vinger na homself wanneer hy spot met dié wat agter hom moes opruim
Thabo Mbeki het 'n verdeelde ANC vir Ramaphosa agtergelaat, en nou dink hy dis reg om met hom die spot te dryf, skryf JONNY STEINBERG.
Deel
BEELDMATERIAAL uit 2018 doen tans die ronde op YouTube waarin oudpres. Thabo Mbeki die spot dryf met Cyril Ramaphosa in 'n storie oor toe die ANC in ballingskap 'n teenwoordigheid in Dar-es-Salaam gevestig het.
Die Tanzaniese owerhede het Frelimo (die Mosambiekse Bevrydingsfront), wat ook in Dar gesetel was, ingelig dat 'n groep Portugese sluipmoordenaars in die stad aangekom het met Frelimo-leiers in hulle visier.
“Waar is hulle?" het Frelimo gevra. Die Tanzaniërs het hulle gewys waar die sluipmoordenaars weggekruip het. “Dankie," het die Frelimo-mense gesê. “Ons sal met hulle afreken."..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Jonny Steinberg
SkrywerJonny Steinberg is ’n dosent in Afrikastudies aan die Oxford-universiteit en skryf ’n gereelde rubriek vir Business Day en BDlive.