“ONS oog is nou van die bal af,” sê Gilly Scheepers, die Oos-Vrystaatse boer wie se voorman, Brendin Horner (22), verlede week buite Paul Roux vermoor is, oor die gewelddadige optrede Dinsdag buite die landdroshof in Senekal.
“Ons mag nie toelaat dat dit 'n rasding word nie. Ons almal drink dieselfde fontein se water. Die probleem is nie ras nie, dit is misdaad en die polisie se onvermoë.
“Jy kan mos nie 'n misdaad met 'n misdaad beantwoord nie? Ons moenie nou vure aansteek nie, ons moet vure doodslaan. Ons moet nou as 'n gemeenskap bymekaar kom. Wat by die hof gebeur het, het niemand 'n guns gedoen nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.