DIS déjà vu van voor af oor, dié keer op steroïede.
Ace Magashule se Last Stand het amptelik begin. En hy gaan elke enkele truuk uit die Jacob Zuma-boek inspan, plus nog 'n paar. Kry maar solank die springmielies.
Magashule gáán weens korrupsie en dalk ook nog geldwassery en rampokkery aangekla word. Binnekort. Dit is 'n feit soos 'n koei. Dié koeël is deur die kerk, niemand kan dit meer stopsit nie – nie die nasionale uitvoerende komitee (NUK) van die ANC of selfs die president nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.