Onder die aanslag van gierigheid, knoeiery en politieke sluipskietery vind verandering stadig maar seker plaas terwyl die land sy onlangse rampspoedige koers aanpas, skryf MAKHUDU SEFARA.
DIE voortdurende soeke na waarheid en die enorme stryd om te verseker ons bereik ’n redelike plato van billikheid – nie net in ons strewe na geregtigheid nie, maar ook aan ander fronte – het die kumulatiewe uitwerking dat selfs die mees hoopvolles in die samelewing versmoor voel.
Ons gooi ons hande in volslae ongeloof in die lug wanneer, soos twee weke gelede gebeur het, diegene wat reg en orde in ons geliefde land moet verseker, vir hul lewe moet vlug voor ’n groep woedende, gewapende en gevaarlike boere op Senekal in die Vrystaat.
Die vrae vloei soos ’n bestendige stroom. Was die polisie bloot onvoorbereid? Is die witheid van die boere ’n faktor? Waarom is dit so maklik vir polisie om in Marikana dood te maak, maar nie op Senekal nie? Wat sou in die samelewing se belang gewees het – “lafhartige” polisiebeamptes wat weghardloop of polisie as “dapper” moordenaars van die nasie?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
WIEL BEGIN DRAAI
Rede vir hoop terwyl opmars na balans begin
Onder die aanslag van gierigheid, knoeiery en politieke sluipskietery vind verandering stadig maar seker plaas terwyl die land sy onlangse rampspoedige koers aanpas, skryf MAKHUDU SEFARA.
Deel
DIE voortdurende soeke na waarheid en die enorme stryd om te verseker ons bereik ’n redelike plato van billikheid – nie net in ons strewe na geregtigheid nie, maar ook aan ander fronte – het die kumulatiewe uitwerking dat selfs die mees hoopvolles in die samelewing versmoor voel.
Ons gooi ons hande in volslae ongeloof in die lug wanneer, soos twee weke gelede gebeur het, diegene wat reg en orde in ons geliefde land moet verseker, vir hul lewe moet vlug voor ’n groep woedende, gewapende en gevaarlike boere op Senekal in die Vrystaat.
Die vrae vloei soos ’n bestendige stroom. Was die polisie bloot onvoorbereid? Is die witheid van die boere ’n faktor? Waarom is dit so maklik vir polisie om in Marikana dood te maak, maar nie op Senekal nie? Wat sou in die samelewing se belang gewees het – “lafhartige” polisiebeamptes wat weghardloop of polisie as “dapper” moordenaars van die nasie?..
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Deel
Deel
Volgende artikel