Tussen Dinsdag en Woensdag leef daar ’n land

VIR MY EN JOU

Tussen Dinsdag en Woensdag leef daar ’n land

Die gebeure by die Senzo Meyiwa- en die Malema-hofsake van die afgelope week gee ’n mens insae in die lief en leed van ons geknelde land, skryf HEINDRICH WYNGAARD.

DIE Noot vir Noot-legende Johan Stemmet het die lirieke vir die vrolike saamsingliedjie “Dis ’n land” geskryf; Carike Keuzenkamp se stem het daarvan ’n volkstreffer gemaak:

Daar's ’n land aan suiderkant kom deel in sy verhale
uit die ooste weste noorde suide toegebring
Dis ’n land met milde hand wat uitreik telkemale
om die hoop van môre te besing

Maar dit kon beswaarlik ’n liedjie gewees het wat in sy oorspronklike bedoeling, as jy in ag neem dat dit in 1987 uitgereik is, tot al die inwoners van die land moes spreek:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.