GROEI ’n ruggraat, Cyril. Zuma Lite. Cyril is selfs bang vir Nkosazana Dlamini-Zuma. Vat jou teenstanders in jou party vas, Cyril, hou op om almal ter wille te wees. Lei ’n slag!
Dít is van die goed wat baie Suid-Afrikaners die laaste twee jaar van pres. Cyril Ramaphosa gesê het. Ek het my self by geleentheid hieraan skuldig gemaak.
Ons was ontevrede omdat die Nuwe Daeraad wat hy in Februarie 2018 belowe het, nie eensklaps gebeur het nie. Ons was die hel in omdat politieke verantwoordbaarheid nie dadelik herstel is en staatskapers en ander skelms gou agter slot en grendel was nie. Dit het gelyk asof van die staatsondernemings, soos Eskom, eerder ná die Zuma-era agteruitgegaan as verbeter het en plaaslike regering verder ineengestort het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.