Cyril se knieë raak ál lammer

HOND VREET HOND

Cyril se knieë raak ál lammer

Die ANC is vinnig besig om uit te rafel. Dít is slegte nuus vir pres. Cyril Ramaphosa en die konstitusionaliste in die party, skryf MAX DU PREEZ.

SAKE loop nie volgens plan vir Cyril Ramaphosa nie.

Hy het drie jaar gelede daarop staatgemaak dat sy teenstanders in die ou staatskaperfaksie spoedig gediskrediteer en hulle leiers opgesluit sou gewees het.

Hy het geglo dat die openbare beskermer, wat openlik teen hom oorlog voer, teen dié tyd al lankal geskors sou gewees het. (Die Speaker het maar dié week eers die paneel van drie aangestel om 'n verslag oor Busisiwe Mkhwebane vir die parlement voor te berei.)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.