Die politieke en ekonomiese landskap in Suid-Afrika was in ’n knelpunt voor die Covid-19-pandemie. Wat gaan op politieke en ekonomiese gebied in Suid-Afrika in 2021 gebeur? Wat moet gebeur om Suid-Afrika op die pad na herstel te kry?
Lede van die Vrye Weekblad-familie word vriendelik uitgenooi om op 2 Desember 2020 aan 'n webinaar oor die politieke toneel in Suid-Afrika aan die einde van die Covid-19-krisis deel te neem.
Dit is 'n gesamentlike inisiatief van die Vrystaatse Universiteit en Vrye Weekblad, (https://www.vryeweekblad.com/) en Max du Preez is die fasiliteerder. Magda Wierzycka (uitvoerende hoof van die Sygnia-groep), Zingiswa Losi (president van Cosatu) en prof. Ivan Turok van die UV is die paneellede...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.