POLITIEKE NOTABOEK | Volkstaat onder Tafelberg, en die VF...

JOU MA SE METAFOOR

POLITIEKE NOTABOEK | Volkstaat onder Tafelberg, en die VF Minus se penarie

MAX DU PREEZ skryf oor die VF Plus se slim skuif in die Kaap, die SAUK-aktiviste wat kla met ’n brood onder die arm, en Julius Malema se ma se metafoor.

CORNÉ MULDER het dalk nie die lyf van ’n vlugvoetige binnesenter nie, maar hy wéét hoe om ’n gaping te vat.

As leier van die VF Plus in die Wes-Kaap het hy nou amptelik die idee van ’n onafhanklike Wes-Kaap omhels. En nou sit die VF Minus, soos sommige die DA deesdae noem, in ’n penarie.

Afstigting deur die Wes-Kaap is nie DA-beleid nie, maar dit het ’n baie gewilde droom onder veral blekerige Kapenaars geword. As die DA dit aanhou teenstaan en die VF Plus propageer dit met groot ywer, gaan die DA se wit steun dalk verder kwyn, dié keer in sy eie hartland...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.