Is wit leierskap vandag wys?

KLIP IN DIE BOS

Is wit leierskap vandag wys?

Moet wit mense in Suid-Afrika nie gewoon opsy staan en swart kandidate na vore stoot om die vaandel van leierskap te dra nie, vra CHARL ADAMS.

BAIE is al gesê en geskryf oor die rol van leierskap in die Suid-Afrikaanse politieke arena.

In Afrika word die “sterkman"-leier hoog aangeskryf en beskou baie waarnemers hul heerskappy as outokraties, maar tog word hierdie leiers gereeld herkies en dien soms lewenslank in hul leiersposisies.

Suid-Afrika se geskiedenis vertel 'n ander storie. Onder apartheid het verskeie eerste ministers verskillende periodes gedien met J.B. Vorster die kortste met net twee jaar en P.W. Botha met ses jaar die langste. Botha het ook 'n verdere ses jaar as staatspresident gedien ná sy termyn as eerste minister. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X