Januarie
Stories vanuit China oor 'n nuwe coronavirus en distopiese beelde van die stad Wuhan wat ingeperk is, klink onwerklik en ver. Ons bekommer ons nog ewe naïef oor 2019 se matriekuitslae (het ons maar geweet wat wag op 2020 se matrieks!)
Die EFF blaas die beuel van “behoort” (Afrikane) en “nie behoort” (nie-Afrikane). Dis 'n berekende aanblaas van konflik, meen Lagardien, en waarsku dat dit mense laat terugtrek in etniese, stam-, rasse- of godsdienstige kokonne van veiligheid...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.