Hoe op aarde ontmoet ’n vrou ganse van jou dam – veral in die...

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Hoe op aarde ontmoet ’n vrou ganse van jou dam – veral in die tyd van Covid?

Dis moeiliker as ooit vir middeljarige enkellopendes om iemand te ontmoet, vertel 'n 57-jarige leser anoniem. Sy gee raad oor aanlyn afsprake en vra die Vrye Weekblad-gemeenskap vir raad oor hoe om by tonekrul-seks uit te kom.

  • 08 Januarie 2021
  • Vrye Denker
  • 4 min om te lees
  • artikel 19 van 24

ONS moet praat oor die dinge wat in die slaapkamer gebeur – of altans behoort te gebeur. (Dis nou buiten slaap, natuurlik.) Dit is 'n belangrike aspek van 'n gesonde verhouding – en derhalwe dan ook 'n gesonde volk!

Ek wil vandag 'n spesifieke onderwerp aanraak: Met die uitgerekte inperking is dit nog moeiliker as ’n middeljarige enkellopende vrou om enkellopende mans te ontmoet. Ek glo die teenoorgestelde is dalk ook waar. As 'n baie matige drinker gaan “ouens in die kroeg optel" eenvoudig nie vir my werk nie. 

So waar gaan mens dan nou om “gansies van jou dammetjie” te ontmoet?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.