Wanneer kan sy as vrou dan alleen in haar droomhuisie woon, vra SONJA PIENAAR in hierdie lesersbydrae. Moet sy dan in haar menopouse-jare 'n man vang om veilig te voel?
IN 2006 het ek vir my 'n klein stukkie juweel onder die Afrika-son gekoop. Toe ek nog die plot langsaan gehuur het, het ek elke dag vir my Pa gesê: “Daai huis roep my, ek sien ons op die stoep sit daar."
Die plekkie was so afgeleë dat min mense geweet het daarvan.
Die kaia, soos wat ek my tuiste noem, het 'n droewe geskiedenis. Die vorige eienaar is een middag om twaalfuur, op 'n pensioendag, daar doodgeslaan. Die oom en sy seun, wat op die buurplot gebly het, het met boerbokke geboer en hulle verkoop. Mense het dus gedurig net daar opgedaag om 'n bok te koop...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS
Om ’n vrou in ons land te wees
Wanneer kan sy as vrou dan alleen in haar droomhuisie woon, vra SONJA PIENAAR in hierdie lesersbydrae. Moet sy dan in haar menopouse-jare 'n man vang om veilig te voel?
Deel
IN 2006 het ek vir my 'n klein stukkie juweel onder die Afrika-son gekoop. Toe ek nog die plot langsaan gehuur het, het ek elke dag vir my Pa gesê: “Daai huis roep my, ek sien ons op die stoep sit daar."
Die plekkie was so afgeleë dat min mense geweet het daarvan.
Die kaia, soos wat ek my tuiste noem, het 'n droewe geskiedenis. Die vorige eienaar is een middag om twaalfuur, op 'n pensioendag, daar doodgeslaan. Die oom en sy seun, wat op die buurplot gebly het, het met boerbokke geboer en hulle verkoop. Mense het dus gedurig net daar opgedaag om 'n bok te koop...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel