Kyk hoe lyk hulle nóú

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Kyk hoe lyk hulle nóú

Een van ons klublede bieg anoniem (ons kan verstaan hoekom sy nie haar naam wil noem nie) oor haar nagtelike bekruipery.

  • 15 Januarie 2021
  • Vrye Denker
  • 3 min om te lees
  • artikel 21 van 28

EK agtervolg nie mense nie en kyk nie deur hulle huise se vensters nie en maak nie hulle pos oop nie. Ek bekruip hulle nie en wil hulle nie seermaak nie.

Maar ek is 'n stalker, soort van, wat alles volg wat hulle op sosiale media doen. Let wel, nie vreemdelinge nie!

Dis my eks-kêrels of die ouens op wie ek 'n crush gehad het op skool, veral dié wat nie geweet het van my bestaan nie, wat ek nou ná 30, 40 jaar bekyk. Ook die “in" meisies op skool, wat geniepsig was teenoor dié van ons wat hoeveel keer met 'n rooi gesig uit 'n kar moes klim wat met borrelende rookwolke onder die bonnet uit voor die skool doodgeruk het, of net een kerkrok gehad het en nie swem- en tennislesse kon bekostig nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.