POLITIEKE NOTABOEK | ’n Pandemie van onbeholpenheid en ...

PLOERTOKRASIE

POLITIEKE NOTABOEK | ’n Pandemie van onbeholpenheid en kragdadigheid

MAX DU PREEZ braak gal oor strande (sanderig, klipperig en andersins), die stomp verbod op alkohol en die geld wat aan lyfwagte bestee word terwyl ons nie 'n entstof kon bekostig nie.

CYRIL Ramaphosa en sy regering het niks uit die eerste vlaag van Covid-19 geleer nie. Boggerol.

Die intensiteit van die tweede vlaag infeksies is meestal te wyte aan die nuwe variant van die virus wat heelwat meer aansteeklik is. Dit is nie die regering se skuld nie.

Maar epidemioloë het wel maande gelede gewaarsku dat pandemies soos dié wel in vlae voorkom en dat ons ’n tweede en derde vlaag te wagte moes wees. Die Groot Griep van 1918-'19 het ook só gewerk...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.