NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS
Skrapnel gee nie ’n stem nie
Hoe kan sy skryf oor verontregting, geweld en armoede met haar Standaardafrikaans en universiteitsgrade en veilige woonbuurt en vol koskaste, vra HELENA EWERT, 'n lid van ons Vrye Weekblad-gemeenskap.

Deel
PYN mag nie geleen word nie. So ek wil nie meer skryf nie.
Al maak jou pyn dat ek net dood wil wees – dit is nie mý pyn nie. Al laat die onreg teen jou my keel soms asemloos wurg, is ék nie verontreg nie.
Ek is nie in die spervuur van die Kaapse Vlakte nie. My kind gaan nie skool toe op eergister se koue pap nie, dra nie die flenter-T-hemp uit die vuilgoedsak nie, kleur nie in met die witkind se weggooipotlode nie. Ek weet nie, want ek is nie daar nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel