Mense wat dooie mense met hulle saamdra

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Mense wat dooie mense met hulle saamdra

ANNEMARIE VAN WYK is terug in die stad van haar jeug, op soek na haar ma se as.

  • 29 Januarie 2021
  • Vrye Denker
  • 4 min om te lees
  • artikel 20 van 27
  • Annemarie van Wyk

VIR die eerste keer sedert 1973 sneeu dit in Pretoria. Dit is vandag die 7de Augustus 2012. Ek ry af in Kerkstraat. Dit is nou Stanza Bopapestraat, later word dit Helen Josephstraat en nog later WF Nkomostraat.

Ek was 13 jaar laas in Pretoria. Alles lyk vreemd, tog bekend. Dit is die stad van my jeug, maar ek is nie meer 'n kind nie.

Eers ry ek verby die statige ou huise van my kinderjare wat nou ambassades is. My grootwordhuis is die ambassade van Viëtnam. Verder, wes van Kerkplein, ry ek verby huisies wat in besighede omskep is: Barina Auto Repair, City Medical Wholesalers, Doves Funeral Services...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.