DIE hitte is intens, klewerig. Deesdae spuit ek my masker met parfuum sodat ek nie in die middel van die straat uitpass van my eie asem nie.
Mens is gatvol om so in jou eie hoekie vasgevang te sit. Ons wou weghol Bray toe (op die grens met Botswana), maar nou is daar vier mense met Covid. So nêrens is mens meer vry van die nare pandemie nie.
Die ander pandemie, misdaad, is besig om in elke gaatjie in te sypel en ewe versmorend oor te neem. Dis orals om ons. Maandagoggend, terwyl ek sit en Fishdom speel en aan my koffie stik, moer hulle toe sommer 'n dief. In die jaart langsaan. Dis die nuwe normaal. Volgende keer hol ek in my nightie weg en gaan skuil iewerste. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.