Mense vreet nie meer alles vir soetkoek op nie

NOTISIE UIT DIE KLUBHUIS

Mense vreet nie meer alles vir soetkoek op nie

Mense se vooropgestelde idees word uitgedaag, skryf CHARL ADAMS. Die dae van ‘groot waarhede’ is getel.

Dit het ongeveer 46 jaar geneem voordat apartheid afgeskaf is. In daardie tyd het Suid-Afrika van een krisis na 'n ander gesteier.

Oor tyd was daar mini-revolusies: Verkramptes is uitgestoot deur minder verkramptes en later is verligtes op hul beurt vervang met progressiewe denkers.

Familie en vriende het soms teen mekaar gedraai terwyl hulle trou sweer aan een of ander beweging, geloof en oortuiging. Die een het die ander aangevat terwyl Suid-Afrika soos Rome gebrand het. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.