Op die kortlys

NOTISIES UIT DIE KLUBHUIS

Op die kortlys

Die fliek Soylent Green was sy tyd sowaar ver vooruit, skryf KATE BESTER. Sy wil ook kan kies hoe en wanneer sy gaan, pleks van haar laaste jare in 'n ouetehuis te slyt.

  • 05 Februarie 2021
  • Vrye Denker
  • 3 min om te lees
  • artikel 22 van 31
  • Kate Bester

SOMS as jy met jou voete in die branders staan, kalwe die ebgety die sand so vinnig onder jou voete uit dat jy moet bontstaan om balans te behou. So voel dit vir my toe ek  die oproep kry.

“Mevrou se naampie is nou op die kortlysie van die ouetehuis se waglysie. Hou u maar reg, nè?”

Die verkleinings het my dadelik boos. Die boodskap egter is boser. Wat? Ouetehuis toe? En wat beteken reghou nou eintlik. Dop die bejaardes geleidelik soos domino’s om en die een se dood word die ander se brood .....

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.