DIE WEEK IN POLITIEK
POLITIEKE NOTABOEK | Nkosazana het die staatskas geróók
MAX DU PREEZ skryf oor die biljoene der biljoene wat NDZ weggegooi het, oor Msholozi wat nie spesiaal hoef te voel omdat hy tronk toe gaan nie, en oor gogga-maak-vir-baba-bang-joernalistiek.
DIE WEEK IN POLITIEK
POLITIEKE NOTABOEK | Nkosazana het die staatskas geróók
MAX DU PREEZ skryf oor die biljoene der biljoene wat NDZ weggegooi het, oor Msholozi wat nie spesiaal hoef te voel omdat hy tronk toe gaan nie, en oor gogga-maak-vir-baba-bang-joernalistiek.
Deel
EK het lank gelede al gesê die verbod op sigarette tydens die aanvanklike grendelstaat was die grootste enkele daad van waansin van die Ramaphosa-administrasie. Maar die statistieke maak die prentjie selfs erger lyk as wat ek gedink het.
Volgens die jongste National Income Dynamics Coronavirus Rapid Mobile Survey (NIDS-CRAM) het net 8% van die sowat 6.7 miljoen volwasse rokers in die land gesê het hulle het tydens die verbod opgehou rook – en die helfte van hulle het weer begin toe die verbod opgehef is.
Verreweg die meeste rokers, 85%, het aangedui dat hulle aangehou rook het en dus daagliks die wet moes breek om onwettige sigarette te bekom, terwyl 7.5% van die respondente nie wou sê of hulle opgehou het of nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.