POLITIEKE NOTABOEK | Rassisme: Masker af! (of op?)

DIE WIS EN DIE ONWIS

POLITIEKE NOTABOEK | Rassisme: Masker af! (of op?)

MAX DU PREEZ skryf oor eNCA se Lindsay Dentlinger, kwansuis die moeder van alle rassiste, oor Cyril wat terselfdertyd sterk en swak is, en oor die DA wat erg senuagtig oor die Solidariteit-beweging moet wees.

EK het laas Vrydag na die nabetragting van die begrotingsrede op eNCA gekyk. Ek onthou die betrokke verslaggewer, Lindsay Dentlinger, het met Pieter Groenewald van die VF Plus gepraat en toe met ’n swart parlementslid wie se naam my ontgaan. Ek onthou dat sy die swart man aangespreek het om sy masker aan te hou.

Die volgende dae moes ek lees dat dié toneeltjies vir ’n helse nasionale herrie gesorg het. Groenewald het naamlik nie ’n masker gedra nie, maar sy swart kollega is wel aangesê om dit te doen. Die verskil in behandeling het heeltemal by my verbygegaan.

My eerste reaksie was dat dit net weer wys hoe geneig ’n mens is om kwetsende optrede teen jou eie “groep” gou raak te sien, maar nie as dit met iemand uit ’n ander “groep” gebeur nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.