Wat sê al julle Mzansi’s van ’n nuwe naam vir Suid-Afrika?

KLIKKLANKE

Wat sê al julle Mzansi’s van ’n nuwe naam vir Suid-Afrika?

Plekname kan soms vreemde draaie loop, skryf JAN HORN, wat wonder of ons nie ook ’n slag moet kyk na die naam van die land waarin ons woon nie.

MY broer boer op Magogong. In seTswana beteken Magogong “aanbrandsels van die pap”. Die Magogongers is suksesvolle boere, hardwerkend en trots op hulle streek se naam.

Toe kom daar eendag ’n grapmaker en sit op die agenda van die jaarlikse boerevereniging-vergadering ’n mosie dat Magogong se naam verander moet word. Die herrie breek los en ontaard amper in ’n mini-oorlog teen die voorgestelde verandering.

“Los ons naam uit! Magogong is Magogong!”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.