Gemanipuleerde tenders, baantjies vir boeties en omkopery van ...

SA SE GESKIEDENIS VAN VRIENDE MET VOORDELE

Gemanipuleerde tenders, baantjies vir boeties en omkopery van politici

As jy gedink het die Zuptas is enigsins uniek, is jy helaas verkeerd. Soos MATTHEW BLACKMAN en NICK DALL ontdek het, is boetie-kapitalisme so oud soos Suid-Afrika self ...

  • 10 Maart 2021
  • Menings & Debat
  • 22 min om te lees
  • Matthew Blackman en Nick Dall

NET waar jy kyk is daar 'n nuwe voorval van tenderbedrog.  Die een dag is dit die onthulling dat die bieërs wat 'n tender van R255 miljoen gewen het om asbes van dakke in die Vrystaat te verwyder min of meer niks gedoen het nie en terselfdertyd omtrent R800,000 betaal het aan maatskappye wat deur die voormalige premier, Ace Magashule, benoem is. Volgende was die nuus dat die presidensie se woordvoerder, Khusela Diko, se man betrek is by oneerlike tenders om persoonlike beskermingsdrag te voorsien tydens die Covid-19-pandemie. 

Verlede week het ons gehoor 'n maatskappy wat verbind is aan 'n familievriend en voormalige privaat sekretaris vir die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, het onreëlmatig kommunikasiekontrakte ter waarde van R82 miljoen gekry by die departement van gesondheid tydens die pandemie. 

Dit stink orals. Selfs die verkryging van noodsaaklike voorrade om teen Covid-19 te veg is nog 'n “skandalige hoofstuk" in die Suid-Afrikaanse geskiedenis waar daar diegene was wat beplan het om “miljoene se openbare fondse te steel, staatseiendom te misbruik en hulpbronne wat bedoel is vir die mense van Suid-Afrika te herlei" – het pres. Cyril Ramaphosa in Februarie gesê – selfs toe duisende mense gesterf het. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X