Megz, Haz en Britse rassisme: Dis nie net swart en wit nie

BLOU BLOED IN DIE STRATE

Megz, Haz en Britse rassisme: Dis nie net swart en wit nie

Een van die min dinge wat ná die afgelope week se bloubloed-moddergooiery duidelik is, is dat die Britse koningshuis 'n skadu is van sy glorieryke self toe die empaaier hoogty gevier het, skryf ADRI KOTZÉ uit Londen.

DIS die polisie, hoor ek 'n man sê op 'n weeksoggend-oproep van 'n onbekende nommer. Is jy so-en-so se ma? 

Ek is inderdaad die ma van die naam wat hy noem. Gemeet aan sy kortaf stemtoon wil ek dit liewer nie erken nie. Buitendien is ek lam geskrik.

Maar hy wil die jong so-en-so arresteer, en ek smeek en praat mooi en vra verskoning namens elke tiener wat nog ooit geleef het terwyl ek die karsleutels gryp en met moordgedagtes en kloppende hart jaag na die tremstasie in Suid-Londen waar die man beduie het hy my oudste (toe 15 jaar oud en in die middel van sy jaareindeksamens) in aanhouding het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.