NOTA BENE | Daar’s nie KFC in die tronkselle nie

IN DIE NUUS

NOTA BENE | Daar’s nie KFC in die tronkselle nie

Lady Justice wys die RET’s die middelvinger. Dali Mpofu steek weer kop uit. Ramaphosa se skalpel hang oor die kabinet. Helen Zille is haarself 'n bietjie woke. En Albert Hertzog het Love Island sien kom.

Hoe gaan dit met die RET-brigade? Dankie dat jy vra. Só lyk die onmiddellike toekoms van ses van die topfigure in dié ANC-faksie:

Oudpres. Jacob Zuma moet teen vanaand die Konstitusionele Hof probeer oortuig dat hy nie weens minagting van die hof vir twee jaar tronk toe gestuur moet word nie. Sy korrupsieverhoor wat met die wapenskandaal verband hou, begin uiteindelik op 17 Mei.

Ace Magashule het twee weke oor voor hy as sekretaris-generaal moet terugstaan of gedwing word om dit te doen. Sy korrupsiesaak wat met die asbesskandaal verband hou, is op 11 Augustus voor die hooggeregshof...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.