NOTA BENE | Sexwale glo ook aan die Paashaas en Antjie Somers

HIERT, CHARK LEONG BOEY!

NOTA BENE | Sexwale glo ook aan die Paashaas en Antjie Somers

’n Hele biljoenêr se toffie oor triljoene. Helen Zille is op hol. Winnie se skoolkinders ook.

DIT is die raaisel van die dekade: Hoe het ’n internasionale mynmagnaat, biljoenêr en gewese kabinetslid vir so ’n verspotte bedrogspul geval? Selfs net twee minute op Google sou hom dié erge verleentheid gespaar het.

Dieselfde geld natuurlik die “joernalis” en die televisiekanaal wat Tokyo Sexwale se bisarre verhaal van triljoene rande vir Suid-Afrika van ’n “internasionale familie” met groot fanfare en sonder enige navrae uitgesaai en verder versprei het.

Wat dit nog vreemder maak, is dat Sexwale (doopname Mosima Gabriel; Tokyo is ’n bynaam omdat hy as kind lief vir karate was) voorheen deur die Reserwebank en die nasionale tesourie ingelig is dat dié “heritage fund” van die “White Spiritual Boy Trust” nie op hulle boeke bestaan nie en dat geen sulke geld ontvang is nie...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.