Anderkant Madiba wag die Reserwe-Kitsbank vergeefs op ...

WAAR IS DAAI R1,000,000,000,000,000?

Anderkant Madiba wag die Reserwe-Kitsbank vergeefs op Onvoldoende Fondse

C. LOUISE KORTENHOVEN was só woedend oor die afgelope weke se onthullings dat oktoziljoene rande se geskenkte geld by die Reserwebank gesteel is, dat sy ingestem het om deel te word van ’n taakspan wat gaan toesien dat dié ontsaglike onreg reggestel word.

EK het my vriend Carl laas met ons Operasie Orania so opgewonde gehoor soos toe hy nou die oggend bel om te hoor of ek deel wil wees van Taakspan Tokyo, die groep wat hy gestig het om die fortuin van gewone Suid-Afrikaners se geld te probeer terugkry wat by die Reserwebank gesteel is.

“Hierdie ding is gróót, Louise, dis báie groot,” het hy gesê. “Sal jy help?"

“Natuurlik, ek is gereed,” het ek dadelik geantwoord. “Wat is jou plan?”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.