POLITIEKE NOTABOEK | Die ANC kan homself nie help nie

DIE JAKKALS HET NUWE HARE

POLITIEKE NOTABOEK | Die ANC kan homself nie help nie

MAX DU PREEZ skryf oor die ANC se parlementêre koukus wat weer weier om vermeende korrupsie te ondersoek, oor die Britse sanksies teen die Broers Gupta, en die geheimsinnige Salim Aziz Essa van Doebai.

HOE meer Cyril Ramaphosa mooi beloftes maak dat ANC-parlementslede se versuim om die regering aanspreeklik te hou iets van die verlede is, hoe langer duur presies dit voort.

Die Konstitusionele Hof, en nou regter Raymond Zondo, het die ANC se parlementêre koukus voor stok gekry omdat hulle die vorige president en sy kabinet met moord laat wegkom het. Nie net met staatskaping nie, maar met die Nkandla-skandaal.

Dié week, net mooi toe Ramaphosa aan Zondo vertel dat dit ’n ongelukkige patroon was en nie meer is hoe die ANC funksioneer nie, doen die ANC dit toe mooitjies weer...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.