Lees weer | #HoekomEkBly

GLY IS NIE 'N OPSIE NIE

Lees weer | #HoekomEkBly

Emigrasiestories krap haar om, skryf ANNELIESE BURGESS in ons uitgawe van 15 November 2019. Sy besef sy't miskien 'n skroef los, maar raak irrasioneel kwaad en geïrriteerd met die bevoorregting wat meestal met die bly-of-gly-debat gepaardgaan. Nie almal het die opsie om te waai as dinge hulle nie meer pas nie. Maar om te bly gaan vir haar ook oor 'n dieper hartsding, iets wat sy dink sy met miljoene ander Suid-Afrikaners deel.

Missus New Zealand wag vir die Bokke.

Daar is 'n hele ry van ons op die siersteenmuurtjie voor McDonalds. Ek en sy en Lungi, 'n vrou in 'n breërandhoed en groot sonbril. Haar dogtertjie dra 'n pienk tutu met blinkertjies en 'n Springbok-T-hempie. Sy en Missus New Zealand se seuntjie sit langs mekaar op die vuil sypaadjie en kyk cartoons op 'n foon.

Langs my sit twee ouens en gesels. Kom ons noem hulle Jack en Mdu...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.