Hoekom Ace g’n Jacob Zuma is nie

DIE ‘ICE BOY’ TUSSEN SJAMPANJEDRINKERS

Hoekom Ace g’n Jacob Zuma is nie

Ace Magashule veg nou sonder ’n weermag in sy eie oorlog. Hy’s vingeralleen, soos ’n karakter uit ’n nagebootste Harry Potter-fliek wat ’n towerstaf rondswaai, skryf SAM MKOKELI.

  • 21 Mei 2021
  • Vrye Denker
  • 7 min om te lees
  • artikel 9 van 30
  • Sam Mkokeli

HOEWEL Ace Magashule baie graag wil hê dit moet waar wees, behoort ons hom nooit met die Prins van Nkandla te vergelyk nie. Ons kyk fyn na sy potensiaal om ’n politieke terugkeer op tou te sit. 

Magashule het Vrydag ’n hofaansoek ingedien om die ANC se besluit om hom as sekretaris-generaal te skors om te swaai. Hy voer aan dat dit inbreuk maak op die beginsel van onskuldig totdat jy as skuldig bewys is.

Dit wil voorkom asof Magashule dieselfde paadjie stap as dié van oudpres. Jacob Zuma in die maande nadat hy in 2005 as adjunkpresident die trekpas gekry het – tyd wat hy benut het om homself met sukses as ’n slagoffer voor te doen. Dit het hom twee jaar later tot by die ANC-presidentskap en die Uniegebou gebring...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.