Ons demokrasie kort ’n bloedoortapping

OP SOEK NA 'N BETER PLAN

Ons demokrasie kort ’n bloedoortapping

Suid-Afrika se krisisse loop wyer as korrupsie en armoede. Die wortel van al die kwaad is die etos van die politieke elite, skryf MAX DU PREEZ.

“DIE hele politieke establishment in Suid-Afrika is tot in sy kern verrot. Dit begin nou my geestesgesondheid ondermyn,” sê my bejaarde buurman om die hoek die naweek vir my.

Ek ken die man nie, ek weet nie eens wat sy naam is nie. Hy het op ons plaaslike WhatsApp-groep laat weet hy het 'n wildevyeboom in 'n pot om weg te gee, en ek is altyd 'n bok vir 'n boom.

Ek vra hom hoekom hy die mooie boom nie meer wil hê nie. Hy emigreer Spanje toe, sê hy, “ja, op my ouderdom”. (Hy is seker in sy 80’s.) Hy het vroeër in Spanje gebly, maar huis toe gekom toe sy geboorteland in 1994 'n demokrasie geword het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.