NOTA BENE | Stil, daar gaan ’n vrou verby. Daar’s maar één soos sy

'N HULDEBLYK AAN SHALEEN

NOTA BENE | Stil, daar gaan ’n vrou verby. Daar’s maar één soos sy

Daar was laas met Nelson Mandela se dood so 'n nasionale uitstorting van hartseer, liefde, bewondering en herinnering: Shaleen Surtie-Richards is dood.

DAAR was laas met Nelson Mandela se dood so 'n nasionale uitstorting van hartseer, liefde, bewondering en herinnering: Shaleen Surtie-Richards is dood.

Oor ras-, klas- en ideologiese grense heen het mense dié legendariese aktrise as 'n ikoon en 'n nasionale bate geëer. Politici vanuit die hele spektrum het ook eer betuig.

Shaleen was 'n onopgesmukte mens-mens...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.